Shirley Bassey

Shirley Bassey
Shirley Bassey in 2006
Agtergrondinligting
GeboortenaamShirley Veronica Bassey
Gebore8 Januarie 1937 (1937-01-08)
Tiger Bay, Cardiff, Wallis
GenresPopmusiek
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief1953–nou
Webwerfdameshirleybassey.com

Shirley Bassey (gebore 8 Januarie 1937) is ’n Britse popsangeres wat in Wallis gebore is.[1][2][3] Sy is veral bekend vir haar emosionele vertonings en noupassende duur rokke.[4] Sy was een van die gewildste vroulike sangers in Brittanje gedurende die laaste helfte van die 20ste eeu.[1][5] Onder haar bekendste liedjies tel This is My Life en Hey, Big Spender. Sy is ook bekend vir die titelliedjies van drie James Bond-films: Goldfinger (1964), Diamonds Are Forever (1971) en Moonraker (1979).

  1. 1,0 1,1 Allmusic bio
  2. Hattenstone, Simon (24 Oktober 2009). "Shirley Bassey Interview" (in Engels). London: The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2011. Besoek op 20 November 2009.
  3. Roberts, David (2006). British Hit Singles & Albums (19th uitg.). London: Guinness World Records Limited. pp. 44–45. ISBN 1-904994-10-5.
  4. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  5. Paphides, Pete (30 Oktober 2009). "Dame Shirley Bassey: The Performance review – CD reviews – music – Times Online". Times Online website. London: Times Newspapers Ltd. Besoek op 10 Desember 2009. "Welsh diva thrives on new material written by artists half her age"

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search